Registrasie

Registrasie

Weens die kansellasie van die 2020 Veldren is daar uit die aard van die saak geen registrasies vanjaar nie.

Neem kennis:
Alle registrasies moet met 'n RSA indentifikasie dokument vergesel word. Maak dus 'n afskrif van jou ID dok of kinders se geboortesertifikate sodat dit maklik aan die inskywingsvorm geheg kan word.

LET WEL:
indien julle vooraf wil registreer en betaal, stuur asb ’n e-pos na registreer@boschkopveldren.co.za en die proses sal van daar af hanteer word. Maak seker dat al die besoekers wat saam met die deelnemer in een voertuig gaan wees dan sommer vooraf betaal, dan het julle nie nodig om by die hek te betaal op die dag nie.

Registrasie word ook die Vrydag aand voor die wedren of die Saterdag oggend voor die wedren begin by die registrasie lapa op die perseel gedoen – betalings is slegs by die hek sodat daar nie kontant vloei by die registrasie nie.

Ons proses is al so verfyn dat registrasie jou nie langer as 10min behoort te vat nie. Maak net seker dat julle weet in watter kategorie om in te skryf en hou dan die inligting byderhand wanneer julle by die hek betaal.

BAIE BELANGRIK: alle deelnemers MOET registreer en die vrywaringsvorm teken en met die Boschkop Lente Veldren race nommer deelneem - ons kan geen ander nommers se tyd neem nie.

Kategorieë

QUADS / ATV