Quads / ATV

Quads / ATV

The categories listed here are for QUADS, male or female, for participants OLDER THAN 14 years of age.

NEW class: kids u/16 - two full laps on the main track.

START TIME 12:00

Category

Gender

Age

Size of bike

Laps/km

QS

Dames

Alle ouderdomme (ouer as 14)

200cc-400cc

3 laps

±90km

QT

Dames

Alle ouderdomme (ouer as 14)

450cc-ope

3 laps

±90km

QG

Junior Seuns*

onder 18 (ouer as 14)

200cc-400cc

4 laps

±120km

QH

Junior Seuns*

onder 18 (ouer as 14)

450cc-ope

4 laps

±120km

QN

Mans

Ouer as 18 jonger as 40

200cc-400cc

4 laps

±120km

QP

Mans

Ouer as 18 jonger as 40

450cc-ope

4 laps

±120km

QV

Mans Veterane

Ouer as 40

Open

4 laps

±120km

MQ**

Mans Meesters

Ouer as 50

Open

3 laps

±90km


  • * Dogters o/18 neem in die dames klas deel. Girls u/18 participate in the ladies category
  • **Mans oor 50 wat steeds 4 rondtes wil ry skryf in die mans veteraan klas in
SPANNE: Enige 4 deelnemers kan hulle wedren nommers met mekaar verbind en sodoende as SPAN registreer – die span inskrywing kos R50 vir die hele span. Die span se tyd is die totaal  van die eerste 3 rondtes van elke spanlid – dit is sodat dames en mans meesters ook deel van ‘n span kan wees.

Maak seker jy skyf by die regte kategorie in! Jy gaan kompeteer in die wedren waarvolgens jy en jou fiets gemerk is – die verantwoordelikheid rus by jou om seker te maak jy vul die regte vorm in en dat jy met die dienooreenkomstige merkers/wedren nommers deelneem.

Please make sure that you enter into the correct category! You will race in the category that you and your bike is marked for – the responsibility rests with you to make sure that you complete the correct form and use the correct markers/race numbers as per your registration form.

Kategorieë

QUADS / ATV