Inskrywings en toegangsfooi

Inskrywings en toegangsfooi

  • Die klein-baan/The small track – 3 rondtes van ongeveer 3km, dus 9km race – kinders o/8 =  R120 per deelnemer.
  • Die medium baan/The medium track – 3 rondtes van ongeveer 5km, dus 15km race – kinders o/10 and o/14 = R120 per deelnemer.
  • Die spesiale baan/The special track: this is an approximate ¼ of the main track, 4 rondtes ongeveer 48km race in totaal – kinders o/14 en GEEN ouer of broer/suster mag saam hulle ry nie = R180 per deelnemer.
  • NUUT: Kinders o/16 - twee rondtes op die groot baan, ongeveer 70km race = R220 per deelnemer.
  • Die groot baan/The main track: This is the main race with various categories – we differentiate between bikes/quads; male/female; size of bike and age = R300 per participant. Refer to the categories section below for more details.
  • Toeskouers en Helpers in die kuipe is BAIE WELKOM en betaal R50 toegang vir volwassenes, R20 vir skoolgaande kinders en voorskool is gratis.
Daar is weer vanjaar 'n unieke aandenking vir die deelnemers ter viering van 15 jaar. Die aandenking is by die deelnemers se inskrywingsgeld ingesluit. Nie-deelnemers se toegangs sluit nie 'n aandenking in nie, maar aandekings sal te koop wees op die dag.

Kategorieë

QUADS / ATV