Hek tye, kampering en verversings
Hek tye, kampering en verversings
Hektye en Kampering / Gate Times and Camping:
Boschkop Oord tariewe is
Alternatiewe Verblyf:
Vir die wat nie wil kamp nie is daar alternatiewe verblyf so ongeveer 15km van Boschkop Oord af – kontak Celeste Leonard by 083-412-5272 vir navrae en besprekings.
There is alternative accommodation for those who don’t want to camp – contact Celeste Leonard on 083-412-5272 for enquiries and bookings.
Food and Drink:
- Streng hektye is te alle tye van toepassing by Boschkop Oord.
Strict gate times apply at all times at Boschkop Resort. - Die hekke is Vrydag 13 September 2019 oop vanaf 12:00 en SLUIT Vrydag aand om 21:00. Hekke maak weer 05:00 Saterdag oggend oop.
The gates will be open from 12:00 on Friday, 13 September 2019, and will be CLOSED at 21:00 on Friday night. Gates re-open at 05:00 on Saturday morning. - Kampering in die Kuipe is gratis.
Camping in the pits is free. - Let wel: kampering langs die dam teen Boschkop Oord tariewe - www.boschkopoord.co.za
Please note that camping next to the dam will be at Boschkop Resort tariffs.
Boschkop Oord tariewe is
- R20 per voertuig eenmalig
- Volwassenes R50 per dag en R20 per nag per persoon
- Skoolgaande kinders en Pensionarisse R30 per dag en R20 per nag per persoon
- Kinders onder 6 is gratis.
Alternatiewe Verblyf:
Vir die wat nie wil kamp nie is daar alternatiewe verblyf so ongeveer 15km van Boschkop Oord af – kontak Celeste Leonard by 083-412-5272 vir navrae en besprekings.
There is alternative accommodation for those who don’t want to camp – contact Celeste Leonard on 083-412-5272 for enquiries and bookings.
Food and Drink:
- Daar is ’n winkel by Boschkop Oord waar julle Vrydag aand se vuurmaakgoed, braaivleis en koeldrank kan aankoop.
- Saterdag sal daar heeldag lekker kos en drinkgoed te koop wees – van bacon&eier broodjies in die oggend tot sosaties, hamburger, prego-rolls, rib burgers, pannekoek, biltong, sweets en sommer nog baie lekker eetgoed.
- Ons het ook ’n biertent en daar gaan 'n koffie waentjie wees.
- NB: Daar mag GEEN OOP VURE in die kuipe gemaak word op Saterdag vanaf 08:00 tot 16:00 nie - bring 'n geldjie saam en ondersteun die stalletjies of pak kos in wat nie oor 'n braaivleis vuur gaargemaak moet word nie! Ons gaan BAIE STRENG wees hierop.