Ons Borge

Winkelhaak Verspreiders Balfour

Gedurende die jaar 2000 is die Groot handelslisensie verkry en is die eerste vragte Diesel na kliënte vanaf Platrand afgelewer.

Sedertdien het verskeie ander Depots bygekom tot waar ons vandag staan op 16 Brandstof depots en 1 Olie depot waarvandaan verskeie olieprodukte na ons Brandstof depots vir herverkoop, en kliënte gestuur word. Alle aflewering is gratis.

Kategorieë

QUADS / ATV